top of page
Sculpture with Face Mask
Die tuiste waar geskiedenis voortleef

By Wolfkraal hunker ons nie terug na die verlede nie, ons staan rotsvas in die hede. Deur die ware verhale in die geskiedenis te beskerm en lewend te hou, bou ons aan die toekoms.

Waarom is die verlede nog relevant?

Vir baie is die geskiedenis 'n era van die dooies. 'n Lang uitgestrekte tydperk voor die slimfoon, staatskaping en stroomdienste. Dié uitkyk en Konsekwentheids-vooroordeel is nie uniek aan ons tyd nie, want bykans elke belangrikke samelewing het tot hul val gekom sodra hul begin glo het dat die geslagte wat hul vooraf gegaan het van mindere waarde as hulself was. 

Waarvoor staan Wolfkraal

WOLFKRAAL LOGO 2021.png
ikone volkstrots.png

Volkstrots

ikone id.png

Wolfkraal

ikone samewerking.png

Identiteitsontwikkeling

Dry Lavender
Oorsig: Services
WOLFKRAAL LOGO 2021.png

Waarvoor staan ons

Die geskiedenis is 'n hemelsgroot tema en dit is selfs vir die vlugvoetigstes moontlik om in die duisternis verlore te voel. Daarom fokus Wolfkraal op dit wat vir ons tuiste die grootste waarde het. Ons soek na die skone om lig te werp op ons verlede. Wolfkraal investeer in projekte van historiese waarde vir dié wat tot die kraal behoort tot die bevordering van die volgende doelstellings:
ikone volkstrots.png

Volkstrots

ikone id.png

Identiteitsontwikkeling

ikone samewerking.png

Samewerking

Illustrated Mountains

Voel jy steeds verdwaal en honger vir rigting?

​

Sluit vandag by Wolfkraal aan en kom verken saam met ons die roete deur ons verlede

​

​

Raak betrokke en help so om geskiedenis te laat voortleef

Kontak ons

Volg ons, word deel van die kraal van nuwe vriende en bly so op hoogte van die opwindende projekte wat waarborg om vir almal 'n nuwe waardering vir die verlede te gee

  • YouTube
  • Facebook

Verken ons bestaande produkte en kyk met 'n nuwe perspektief na ons verlede

3D Eye

Produkte

bottom of page