top of page

Vir ons loodsprojek stel ons graag Eendracht Maakt Macht bekend. Dit is die eerste Afrikaanse koöperatiewe bordspel en voer spelers terug na die Anglo-Boereoorlog. Die bordspel is eersdaags beskikbaar, hou ons sosiale media blaaie dop om uit te vind waar u naaste verspreider is.

©2021 by Wolfkraal. 

bottom of page