top of page
Beleg op Kimberley
Die beleg van Kinberley het op sy tyd die wêreld aangegryp. Twee klein Boere-republiekies het een van die juwele in die Britse ryk beleër en vasgevang in die diamante-stad was een van haar rykste seuns, Cecil John Rhodes. Die beleg van Kimberley was uiteindelik swaarder in die koerante as met gewere geveg want die stad was vir die Boere van min strategiese waarde, tog het hulle toegelaat dat dit hul mobiliteit vir maande kniehalter.
Daar is ook lesse uit Kimberley te leer wat nie slegs in die krygskunde toegepas kan word nie soos dat mens nooit jou stryf moet laat bepaal deur jou teenstaander nie en altyd jou oë op die einddoel moet hou.
Die onderstaande bronne is gebruik vir die samestelling van die videogreep, lees, besoek of koop gerus een of meer:
Titel
Skakel
Skrywer
The Boer War
M Bossenbroek
Magersfontein slagveld en museum
Field Guide to the Battlefields of South Africa
N von der Heyde
The Great Boer War
T Pakenham
Anglo Boer War: A Black Week For The Brittish Army
S Jones
Generaal Koos De La Rey
F Pretorius
bottom of page