top of page
Bemoedigingstoer
President Steyn se bemoedigingstoer deur die Transvaal om sy bondgenote in hul uur van nood te ondersteun is nog nie baie deur oorlog-geskiedskrywers ondersoek nie, maar die verhaal is 'n merkwaardige getuigskrif van MT Steyn se onbaatsugtig diensplig.
Hierdie videogreep is byna uitsluitlik uit een bron saamgestel, koop en lees gerus hierdie meesterlike boek uit Leopold Scholtz se pen:
Titel
Skakel
Skrywer
Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902
L Scholtz
bottom of page