top of page

Koos de la Rey

Koos de la Rey dien as een van die begaafste krygsmanne van die oorlog, maar sy voorbeeld vir toekomstige geslagte is veel meer as in oorlogvoering.

Vind meer uit oor die groot Afrikaner held deur die volgende te speel:

Wil u steeds meer leer oor Koos de la Rey, verken gerus sy pad deur die lees van die volgende goeie geskiedkundige boeke:






 

Titel

Skakel

Skrywer

Die ware generaal Koos de la Rey

H de la Rey

De la Rey: Stryd vir vryheid

AWG Raath

De la Rey - 1980 film

H Hugo (regiseur)

©2021 by Wolfkraal. 

bottom of page