top of page
Deneys Reitz
Deneys Reitz se verhaal van die oorlog is 'n móét-lees vir enige jong geskiedenis liefhebber. Hy en sy avontuurlustige broers het byna elke ontbering van die oorlog ervaar, maar hulle het altyd gekies om die ligte kant van die lewe te sien om so die uitdagings wat na hulle kant gegooi is met volle vaart aan te durf.
Deneys Reitz was maar net een van die honderde penkoppe, meestal veel jonger as hy, wat gedurende die oorlog veel meer gegee het as wat enige iemand van 'n jeugdige kon verwag.
Wil u steeds meer leer oor Deneys Reitz en ander jong krygers se ontberinge? Verken gerus sy pad deur die lees, luister en kyk van die volgende bronne:
Skakel
Titel
Skrywer
Kommando: Van Perde en Manne
D Reitz
The Anglo Boer War as witnessed by Deneys Reitz
D Reitz
Voorgelees deur R Roux
The Anglo Boer War podcast:
Episode 19, 73, 79, 88, 119, 136
D Latham
Commando
S de Villiers (regisseur)
bottom of page