top of page
Donkerhoek
Die slag van Donkerhoek, ook bekend as Diamond Hill, het ongeveer 30 km buite Pretoria plaas gevind en sou twee volle dae duur. Die uiteinde was 'n Britse taktiese oorwinning, maar die finale nekslag wat Lord Roberts aan die Boere by hierdie veldslag wou toedien was nie aan hom beskore nie. Die dae van stelling oorlogvoering was ook spoedig aan die uithardloop, maar die Boere het nog lank nie gaan lê nie.
Daar is ook lesse uit Donkerhoek te leer wat nie slegs in die krygskunde toegepas kan word nie soos dat samewerking selfs in die mees benarde toestande altyd tot 'n beter uitslag kan lei.. Die onderstaande bronne is gebruik vir die samestelling van die videogreep, lees, besoek of koop gerus een of meer:
Titel
Skakel
Skrywer
Donkerhoek, 11-12 Junie 1900: Keerpunt in die Anglo-Boereoorlog
A Breytenbach
GD Scholtz
The Great Boer War
T Pakenham
The Anglo-Boer War podcast
(episode 41)
D Latham
bottom of page