top of page
Edwin Conroy
Edwin Conroy was soos baie ander Afrikaners buite die republieke nie verplig om hul lewe op die spel te plaas deur by die Boeremagte aan te sluit nie. Tog het hy nooit homself laat definieer deur aan watter kant van die Oranjerivier hy gebore is nie, hy het 'n hoër lojaliteit gedien - broederskap.
Vandag is hy en ander Kaapse Rebelle van die minder bekende Boere-helde, maar President MT Steyn het die jong kryger se opofferings so waardeer dat hy aan Edwin sy eie hoed gegee het om in die res van die oorlog daarmee te veg.
Wil u steeds meer leer oor Edwin Conroy en ander Kaapse Rebelle? Verken gerus hul pad deur die lees van die volgende goeie geskiedkundige boeke:
Skakel
Titel
Skrywer
Die Kaapse Rebel: Die Oorlogsavonture van Kommandant Edwin Conroy Tydens die Tweede Vryheidsoorlog
A Roodt
Kraal Uitgewers Artikels:
Die lot van die Kaapse Rebelle
I Niewoudt
Rebel, die lewe van kommandant Hans Lötter 1873–1901
C Schoeman
bottom of page