top of page

Jack Hindon

Jack Hindon en sy manskappe het amok gesaai op die Spoorlyn in die Oos-Transvaal en het aan die Britse bevelvoerders vele kopsere besorg. Dit is egter sy vermoeë om die beste uit 'n verskeidenheid van uiteenlopende karakters te haal wat hom as leier laat uitstyg het. Sy kommando sou bekend word as die Treinvernielers, maar hul heldedade het veel meer gebou aan nasietrots as wat hul ooit vernietig het.

Wil u steeds meer leer oor Jack Hindon en die Treinvernielers? Verken gerus hul pad deur die lees van die volgende goeie geskiedkundige boeke:


 

Skakel

Titel

Skrywer

Treinvernielers:  Boere-aanvalle op en vernietiging van treine, stasies en spoorlyne in die ZAR tydens die Anglo-Boereoorlog 1899 – 1902

T Schutte & P Coetzee

Kaptein Hindon. Oorlogsaventure van 'n Baas Verkenner

G Preller

Military History Journal:
Oliver 'Jack' Hindon, Boer Hero and Train Wrecker

D Aitken

©2021 by Wolfkraal. 

bottom of page