top of page
Jan Smuts
Smuts was 'n briljante student en kon waarskynlik sukses op vele terreine bereik, maar gedurende die oorlog pak hy sy mees uitdagende taak aan en baan daarmee die weg vir 'n loopbaan wat uiteindelik aan hom die respek van die wêreld sal verskaf.
Vind meer uit oor die groot Afrikaner held deur die volgende te speel:
Wil u steeds meer leer oor Jan Smuts, verken gerus sy pad deur die volgende goeie geskiedkundige bronne te raadspleeg:
Titel
Skakel
Skrywer
K du Pisani
Jan Smuts: Afrikaner sonder grense
R Steyn
Jan Smuts Political Maker of the Modern World
bottom of page