top of page
Piet Joubert
​
​
Daar is dikwels na Piet Joubert as die ZAR se tweede burger verwys. Hy het polities nie altyd met President Kruger ooreengestem nie, maar toe daar uiteindelik besluit is om oorlog het hy as Kommandant-Generaal die Boere tot seges aan die oostelike front aangevoer. Dit was ook op hierdie front waar hy en tant Drienie minder as twee dekades te vore lewende legendes onder hulle volksgenote geword het. Die Anglo-Boereoorlog sou die einde van die Joubert-era inlui, maar die teenwoordigheid van die krag-egpaar in die strydmag het Boere-eenheid in die aanvangsfase van die oorlog verseker.
Wil u steeds meer leer oor Piet Joubert, verken gerus sy pad deur die volgende goeie geskiedkundige bronne te raadspleeg:
Titel
Skakel
Skrywer
Die Eerste-Vryheidsoorlog, 1880-1881
J Grobelaar
Vreeslose Drienie
C Pretorius
Anglo Boer War podcast (episode7)
D Latham
bottom of page