top of page

Marie Koopmans-De Wet

'n Gesofistikeerde vrou wat moeiteloos met die adel kon handel het een van die gewaagste spioenasie netwerke vir die Boere-saak bedryf.

Vind meer uit oor die groot Afrikaner heldin deur die volgende te speel:

Wil u steeds meer leer oor merkwaardige vrou? Haar verhaal is waarskynlik van die gebrekkigste opgeteken omdat jy juis in haar testament versoek het dat al haar dokumente vernietig moet word. Dit is 'n bewys van die diensbaarheid en nederigheid waarmee sy haar take aangepak het, maar dit laat tot van baie onbeantwoorde vrae.  Verken gerus haar pad deur die volgende bronne::
 

Titel

Skakel

Skrywer

Vir Vryheid en Reg. Anglo-Boereoorlog Gedenkboek

M van Bart, L Scholtz

Maria Koopmans-De Wet: Die vergete heldin

L van Schalkwyk

Koopmans-De Wet huis - Museum

©2021 by Wolfkraal. 

bottom of page