top of page

Nooitgedacht

Die slag van Nooitgedacht was uniek in die latere fases van die oorlog aangesien die Boere die getalle oorhand gehad het wat De la Rey in staat gestel het om 'n groot mag tot moontlike oorgawe te dwing. Die leeu van die Wes Transvaal het sy prooi goed dop gehou en die gevag haarfyn beplan. Alhoewel dit slag wel in die Boere se guns beslis is, was De la Rey tereg teleurgesteld omdat hulle nie in hul volle doel kon slaag nie.

Daar is ook lesse uit Nooitgedacht te leer wat nie slegs in die krygskunde toegepas kan word nie soos dat elkeen in 'n groep sy taak tot die beste van sy vermoeë moet uitvoer vir die groep in geheel om sukses te proe.

Die onderstaande bronne is gebruik vir die samestelling van die videogreep, lees, besoek of koop gerus een of meer:

Titel

Skakel

Skrywer

Die Boereoorlog

M Bossenbroek

F Pretorius

The Great Boer War

T Pakenham

The War reporter - The Anglo-Boer War through the eyes of the burghers

JEH Grobelaar

De la Rey: Stryd vir vryheid

AWG Raath

Vir Vryheid en Reg. Anglo-Boereoorlog Gedenkboek

M van Bart & L Scholtz

©2021 by Wolfkraal. 

bottom of page