top of page

Pieter Kritzinger

In die donkerste dae van die oorlog, toe die republieke brand, het Pieter Kritzinger en ander die Kaap suksesvol binne geval en groot getalle Boere in die Kolonie het by die Boere-saak aangesluit.

Vind meer uit oor die groot Afrikaner held deur die volgende te speel: 

Wil u steeds meer leer oor Pieter Kritzinger, verken gerus sy pad deur die volgende goeie geskiedkundige bronne te raadspleeg:
 

Titel

Skakel

Skrywer

Anglo Boer War Podcast
(episode 68, 117)

D Latham

The Great Boer War

AA Doyle

SA Military History Journal -
PH Kritzinger in the Cape

N Gomm

©2021 by Wolfkraal. 

bottom of page