top of page
Sannaspos
Die slag van Sannaspos was moontlik Generaal CR de Wet se grootste sege oor sy teenstaanders. De Wet se vernuf om sy vyand se bewegings te voorspel het gesord dat die Vrystaters hul teenstaander in 'n meesterlike lokval kon lei en sodoende voorrade buit wat hulle vir maande daarna nog in die veld kon hou.
Daar is ook lesse uit Sannaspos te leer wat nie slegs in die krygskunde toegepas kan word nie soos dat soms nodig is om berekende kanse te neem. Die onderstaande bronne is gebruik vir die samestelling van die videogreep, lees, besoek of koop gerus een of meer:
Titel
Skakel
Skrywer
South African Battles
T Couzens
GD Scholtz
The Great Boer War
T Pakenham
The Anglo-Boer War podcast
(episode 31)
D Latham
Christiaan Rudolph De Wet
MCE van Schoor
bottom of page