top of page

Spioenkop

Spioenkop was die bloedigste dag van die hele oorlog vir beide vegtende partye, maar uiteindelik was dit een van die grootste nederlae wat die Britse Ryk in enige koloniale oorlog toegedien is. Min krygskundigiges sou die Boere vooraf die voordeel van die slagveld gee aangesien hulle teen 'n mag van minstens ses keer hul grootte moes meeding, maar slim taktieke en Louis Botha se vermoeë om sy teenstaander se flaters vinnig uit te buit het aan die republiekeinse magte die voordeel besorg.

Daar is ook lesse uit Spieonkop te leer wat nie slegs in die krygskunde toegepas kan word nie soos dat kalmte tydens die mees gespanne omstandighede dikwels die deurslag gee. Die onderstaande bronne is gebruik vir die samestelling van die videogreep, lees, besoek of koop gerus een of meer:

Titel

Skakel

Skrywer

The Boer War

M Bossenbroek

Spioenkop slagveld

Field Guide to the Battlefields of South Africa

N von der Heyde

The Great Boer War

T Pakenham

Ron Gold History Series Part 11 - Spioenkop - Battle of Blood

R Gold

GD Scholtz

Kommando: Van Perde en Manne

D Reitz

bottom of page