top of page
MT Steyn
President MT Steyn was die gees van die bittereinder-stryd. Hy sal altyd onthou word vir sy onwankelbare moed en ywer tot die behoud van sy volk.
Vind meer uit oor die groot Afrikaner held deur die volgende te speel:
Wil u steeds meer leer oor MT Steyn, verken gerus sy pad deur die lees van die volgende goeie geskiedkundige boeke:
Titel
Skakel
Skrywer
Marthinus Theunis Steyn
MCE van Schoor
Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902
L Scholtz
Theunis (MT) Steyn (1857-1916)
FAK artikel
FAK
bottom of page