top of page

Tibbie Steyn

Die Vrystaatse Presidentsvrou was nog besig met die opvoeding van haar jong kinders toe die oorlog uitbreek, maar gou was sy as die Afrikaner volksmoeder bekend omdat sy haar oor almal ontferm. 

Vind meer uit oor die groot Afrikaner heldin deur die volgende te speel:

Wil u steeds meer leer oor Tibbie Steyn, verken gerus haar merkwaardige pad deur die volgende goeie geskiedkundige bronne te raadspleeg:
 

Titel

Skakel

Skrywer

Tibbie. Rachel Isabella Steyn, 1865-1955

E Truter

In Liefde en Trou: Die Lewe van Pres. en Mev. Steyn

K Schoeman

Die Invloed van Mevrou Rachel Issabella Sten op die lewe van President MT Steyn en haar rol in die Afrikanergemeenskap (FAK Artikel)

E Truster

©2021 by Wolfkraal. 

bottom of page